Bybel verse om te memoriseer

Gme xrs install ford ranger

Jy kan een vers kies om te memoriseer of jy en jou kind kan aan 'n paar verse werk. Dit kan 'n geleentheid wees om jou kind te help om Bybel verse te begin memoriseer. Verduidelik aan jou kind hoe dit vir Jesus nodig was om die Bybel te ken, sodat Hy versoeking kon weerstaan en God gehoorsaam. Om te illustreer, speel 'n speletjie.

Future ready talent microsoft registration

2018 honda civic catalytic converter theft

Jan 04, 2015 · Om in die Woord te bly beteken dus voortgesette dissipelskap, wat ’n bewys van jou kindskap van God is – anders gestel: Om kind van God te wees impliseer dat jy nie die bestudering van God se Woord sal afskeep nie; jy sal die memorisering van die Woord nie afskeep nie én jy sal dit wat jy lees en leer en memoriseer, toepas in jou daaglikse ...

Hey.phpayigoi

Onderwerp 10 - Memoriseer die Skrif. Hy is voortdurend besig om die Skrif te memoriseer. Hy het ook 'n stelsel waar hy die betekenis van die verse opteken en sy eie maak. Deel met hom die seëninge van Skrif memorisering. Memoriseer 'n Skrifgedeelte saam. Gaan gereeld saam deur verse wat jul reeds gememoriseer het.Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: "Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee."

WLC Versoek: Begin onmiddelik om jou eie lys gewilde Bybel verse te maak wat jy kan memoriseer en elke dag kan herhaal, veral in versoeking. Omdat daar mag is wat verkry kan word in die uitspraak van die naam van Yahushua, net so is daar krag om verkry te word in die opsê van Skrifte.Memorisasie tegniek. Daar is soveel verskillende metodes om goed te memoriseer, maar ek wil graag met jou die metode deel wat ek iewers raakgelees het en vir my gesin aangepas het. Dit werk vreeslik lekker en ons spandeer elke dag (Maandag tot Vrydag) slegs 15 minute daaraan. Ons gebruik dit vir Bybelverse, en gedigte (Arikaans en Engels).